Refund policy

TERUGSENDINGS EN TERUGBETALINGS

Jou regte (CPA)
Ingevolge die Wet op Verbruikersbeskerming (CPA) het jy 7 werksdae na ontvangs om 'n artikel terug te stuur sonder rede.

Wanneer ons terugsendings aanvaar
- Artikel is in oorspronklike toestand (ongedra, ongewas, etikette aan)
- Binne 7 werksdae na ontvangs
- Bewys van aankoop ingesluit

Ons aanvaar NIE terugsendings vir
- Artikels wat gedra of gewas is
- Sale-items

Hoe om terug te stuur
1. WhatsApp ons op +27 64 788 6142 met jou bestelnommer
2. Ons gee jou die versendingsadres — versending is op jou eie rekening
3. Terugbetaling binne 5–7 werksdae na ontvangs van die artikel

Grootteverwisseling
Stuur die artikel terug in oorspronklike toestand. Sodra ons dit ontvang, versend ons die korrekte grootte (onderworpe aan beskikbaarheid).

Vrae? WhatsApp +27 64 788 6142