Terms of service
DIENSVOORWAARDES
1. Algemeen
VokDit bedryf hierdie aanlyn winkel. Deur aankope te doen, aanvaar jy hierdie voorwaardes volledig.
2. Produkte
Alle produkte word as pre-bestel aangebied vir die Eerste Drop op 5 Junie 2026.
3. Pryse en betaling
Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand (ZAR) en sluit BTW in. Betaling word onmiddellik verwerk.
4. Aflewering
Sien ons Versendingbeleid vir volledige besonderhede.
5. Terugsendings
Jou regte ingevolge die Wet op Verbruikersbeskerming (Wet 68 van 2008) bly ten volle van toepassing.
6. Privaatheid
Ons versamel slegs persoonlike inligting wat nodig is om jou bestelling te verwerk. Ons deel nooit jou inligting met derde partye nie.
7. Intellektuele eiendom
Alle handelsmerke en inhoud is die eiendom van VokDit. Geen reproduksie sonder toestemming nie.
8. Kontak
WhatsApp: +27 64 788 6142 | vokdit.co.za