Shipping policy

VERSENDINGBELEID

Bestellings word binne 2–5 werksdae na betaling bevestig en versend.

Aflewering
Ons gebruik koerier (The Courier Guy / Aramex) dwarsdeur Suid-Afrika.
Afleweringstyd: 2–4 werksdae na versending.
Jy kry 'n spoornommer sodra jou pakkie opgelaai is.

Koste
Gratis aflewering op bestellings bo R599.
Bestellings onder R599: R99 afleweringsfooi.

Pre-bestel
Hierdie is 'n pre-bestel drop. Bestellings word versend vanaf 5 Junie 2026.
Jou kaart word op tyd van bestelling gedebiteer.

Vrae? WhatsApp ons: +27 64 788 6142