VokDit Core T - Embroidered
SIZE & FIT
Hierdie tee is meer slim fit. Vat een size groter as jou gewone size vir 'n beter fit.
180g cotton-poly blend — liggaam wat sy vorm hou
Geborduurde VokDit-logo — nie gedruk nie. Duisende individuele stiksel op die bors. Borduurwerk bly.
Ontspanne pasvorm — nie te wyd, nie te nou
Kleure: Sand · Wit · Swart
Groottes: S – 3XL
Grootte & Pasvorm
Ontspanne pasvorm — sit gemaklik sonder om te groot te lyk. As jy normaalweg tussen twee groottes val, kies groter. Nie seker? WhatsApp ons: +27 64 788 6142
Ons sal jou uitsort.
Grootte pas nie of iets is fout? Kontak ons binne 7 dae na ontvangs en ons reël dit. Geen drama nie.
WhatsApp: +27 64 788 6142
Dis nie vir almal nie.
1 TEE
R399 + AFLEWERING Net kort van gratis aflewering.2 TEES
GRATIS AFLEWERING Die move wat almal eintlik maak.EERSTE DROP BEGIN OOR
Beperkte eerste batch. Daarna kan pryse en beskikbaarheid verander.