VokDit Core T - Embroidered

R 399.00
Premium VokDit tee. Slim fit. Vat een size groter as jou gewone size.
Aflewering R50 · Gratis op bestellings oor R599

SIZE & FIT

Hierdie tee is meer slim fit. Vat een size groter as jou gewone size vir 'n beter fit.

220g combed cotton — liggaam wat sy vorm hou

Geborduurde VokDit-logo — nie gedruk nie. Duisende individuele stiksel op die bors. Borduurwerk bly.

Ontspanne pasvorm — nie te wyd, nie te nou

Kleure: Sand · Wit · Swart

Groottes: S – 3XL


Grootte & Pasvorm

Ontspanne pasvorm — sit gemaklik sonder om te groot te lyk. As jy normaalweg tussen twee groottes val, kies groter. Nie seker? WhatsApp ons: +27 64 788 6142


Ons sal jou uitsort.

Grootte pas nie of iets is fout? Kontak ons binne 7 dae na ontvangs en ons reël dit. Geen drama nie.

WhatsApp: +27 64 788 6142


Dis nie vir almal nie.

GRATIS AFLEWERING BO R599 Vat 2 tees. Nou begin dit sin maak.

1 TEE

R399 + AFLEWERING Net kort van gratis aflewering.

2 TEES

GRATIS AFLEWERING Die move wat almal eintlik maak.
Koop Nou VokDit Core T - Embroidered Kies jou kleur & size bo
PRE-ORDER NOU OOP
EERSTE DROP • 5 JUNIE
GRATIS AFLEWERING BO R599
EERSTE DROP • PRE-ORDER NOU OOP

EERSTE DROP BEGIN OOR

DAE
URE
MIN
SEK

Beperkte eerste batch. Daarna kan pryse en beskikbaarheid verander.

PRE-ORDER PRYS:R 399.00
GRATIS AFLEWERING:BO R599
FIRST DROP:LIMITED BATCH
CHAT MET ONS
  • 5 stars: 9 (100%)
  • 4 stars: 0 (0%)
  • 3 stars: 0 (0%)
  • 2 stars: 0 (0%)
  • 1 star: 0 (0%)
B
Berty Mostert

good quality

J
Jacques Uys

VokDit se diens is nie net uit die boonste rakke nie, dit is fantasties. Enige probleem, gesels met hulle en hulle maak dit reg. kwaliteit is uitstekend. Ek sal dit almal en enige iemand aanbeveel!

J
Jacques Uys

VokDit se diens is uitstekend!!! Natuurlik is hulle kwaliteit uit die boonste rakke ook. Dis persoonlike diens oor enige iets en VokDit gaan uit hulle pad om die klient gelukkig te hou. Ek sal aanhou koop en almal aanbeveel om dit uit te probeer.

B
Bob Hughed

The quality is of a very high standard. The concept is brilliant- particularly for our country when you feel every now and then when you’re “gatvol” and need to express yourself, you say “Vokdit”. And then get on with life and sort it out. I ordered a 3XL because you advised to size up, but it is still a bit tight. I should have ordered a 4XL. The bush hat is fantastic.
Well done on a great product.

L
Linda Coetzee

Love it!

P
Piet

Van die diens na die hemp is alles net amazing! Al wat ek kan sê is VokDit niemand sal die kan wen nie! Well done!

S
Seph

Baie , Baie goeie kwaliteit and styl !! 100 % tevrede ! Vokdit , ek bestel sommer nou nog een !

D
Danie Pretorius
10/10

Hemp is goed gemaak, nie die dun goedkoop goed nie. Aflewering was vinnig ook. 10/10

R
Riaan Fourie
Presies wat ek gesoek het

Soek lank vir iets wat nie generic lyk nie. Hierdie is dit. M pas perfek, nie te klein of te wyd nie. Het al paar compliments gekry.

Jy mag ook hou van

Split your purchase with interest-free payments from R 66.50/m

Make your first payment today, then monthly over 2–6 months.