Represent
Core T · R 399
Kleur
Size
Die Core T sit slim. Wat dra jy gewoonlik?
Maak die fit klaar
Pas by jou hemde
Size & fit
Die Core T sit slim. Vat een size groter as wat jy gewoonlik dra. Pas dit nie? WhatsApp ons binne 7 dae op 064 788 6142 en ons ruil dit om.
230g combed cotton — liggaam wat sy vorm hou
Kenmerkende VokDit-grafika — bold, skoon, duidelik. Druk wat hou.
Ontspanne pasvorm — nie te wyd, nie te nou
Kleure: Wit · Sand · Swart · Pienk
Groottes: S – 3XL
Grootte & Pasvorm
Ontspanne pasvorm — sit gemaklik sonder om te groot te lyk. As jy normaalweg tussen twee groottes val, kies groter. Nie seker? WhatsApp ons: +27 64 788 6142
Ons sal jou uitsort.
Grootte pas nie of iets is fout? Kontak ons binne 7 dae na ontvangs en ons reël dit. Geen drama nie.
WhatsApp: +27 64 788 6142
Dis nie vir almal nie.
1 TEE
R399 + AFLEWERING Net kort van gratis aflewering.2 TEES
GRATIS AFLEWERING Die move wat almal eintlik maak.